top of page

 

TESTIMONIALS

 

 

A very special thank you for being part of our wedding day Friedhelm. It was an incredible and relevant message. You really met our request and exceeded our expectations. We had a most memorable day and couldn’t have asked for more.​​ 

Stacy and Mark​

We would just like to take this opportunity to thank you from the bottom of our hearts for making our day a special one. We may have thought of it as small, but you really made us all feel so special. Thank you so much!

 

Adel and Robert

​We just wanted to say thank you again for conducting the most amazing ceremony for us on Saturday and for coaching us through the whole thing. We had so many people compliment us on how great the service was and some said they thought you surely know what goes on in​ their relationships. We feel so validated. Thanks again. 

Melissa and Andre​

I would like to say a very big thank you for marrying us. Many people commented on the beautiful ceremony and mentioned that they loved the message and actually the whole atmosphere. Professionally, but also intimate and personal and sometimes so funny. Even our parents were impressed. Thank you, Friedhelm!  We loved it. 

Vanessa and William

​​​Thank you so much, Friedhelm for officiating our wedding on Saturday. We had an unforgettable wedding day and that could not have happened without you!  We would recommend you to any

of our friends and couples thinking of getting married. 

Nicolette and Jacques ​​

We again want to thank you that you allowed us to include an important ritual according to our religion in the ceremony and made it special. It validated our family who was quite worried when they heard that we decided on a Christian pastor to conduct the wedding. That was really nice of you. Thank you, sir. 

Sean and Bina

Baie baie dankie Friedhelm vir ons trou seremonie. Dit was ons albei se hartenswens as toegewyde kinders van God dat ons troue en die belangrikste oomblikke in ons lewens saam in ‘n atmosfeer van lofprysing en dankbaarheid teenoor God sal plaasvind en dit uit en uit ‘n geestelike en heilige karakter sal hê. Dankie dat in alles dit ook duidelik was ons in die Here trou en dat ons begeer dat Jesus die leidsman van ons huweliksbootjie sal wees. Dit was vir almal so mooi. Ons sal dit nooit vergeet nie. Dis die soort boodskap en diens wat ook ons ander vriende soek as hulle trou. Dankie vir jou werk.

Linda en Hannes

Friedhelm, ons voel ons wil net baie dankie sê en dat ons dit waardeer dat jy bereid was om ons trouseremonie in beide Engels en ook Afrikiaans aan te bied sodat al ons gaste die seremonie mooi kon volg. Baie mense het agterna kom vra of hulle jou besonderhede kan kry want dit was vir hulle ‘n baie mooi en aangename ervaring. Dankie ook dat alhoewel die geestelike aspek vir ons beide families baie belangrik is, jy dit nie oorbeklemtoon het nie en van ons gaste wat nie gelowiges is nie, in ag geneem het. Ons was verbaas dat ook hulle so vol lof was vir jou en dit geniet het. Ook van ons tieners wat gaande oor die diens.  Van hulle praat nou nog daarvan en dit het hulle diep geraak en laat nadink. Jy het dit goed en professioneel gedoen. Ons is so trots. Baie dankie.

 

Madelein en Regart

Friedhelm nogmaals baie baie dankie vir die mooi preek vir ons troue. Almal het gehou van jou manier van praat en sê dis tog so waar wat jy gesê het. Selfs die mans het dit almal vreeslik geniet en praat daaroor. Ons is so bly dat jy ons dag so mooi gemaak het en dat ons jou gevra het om ons te trou.

Amanda and Edwin

 

Hi Friedhelm, thank you so much for the lovely ceremony.

 

                                                                       

 

Kisha en Benley

 

Ons wil net baie baie dankie se vir gister! Ons waardeer die moeite regtig baie en dit beteken vir ons regtig bitter. 

Niki en Gerhardt

 

Ons is so dankbaar dat jy deel van ons troudag kon wees. Dit het so goed verloop en was prsies wat ons wou he. Baie dankie vir al die hulp. Ons waardeer dit so baie.

Rikus en Marguerite

 

Baie dankie vir als wat oom vir ons gedoen het van ons eerste e-pos navraag tot met die registrasie van ons troue. Dankie vir al die moeite en ongelooflike baie hulp wat ons van oom gekry het deur die hele proses deur, ons waardeer dit opreg. Die troudag insluitend die preek was so van pas en als het so mooi in plek geval, ons sal niks wil verruil nie.

 

Ek en Rikus sal altyd die ongelooflike geseende dag koester. Baie liefde groete

bottom of page